|
Drie-bonen Kerrie
Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Bijgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 100g margarien -
2 uie, fyn gesny -
3 knoffelhuisies, fyn gesny -
1 eetlepel gemaalde koljander -
1 teelepel masala -
1 teelepel rissiepoeier -
1 teelepel suiker -
sout -
peper -
1 blik tamaties, opgesny -
1 blik botterbone -
1 blik niertjiebone -
1 blik cannellini bone
Voorbereiding:
Bereidingswijze: Smelt die margarien en braai die uie daarin vir 10 minute.
Voeg die knoffel en kruie by en braai vir ′n paar sekondes. Roer dan die tamaties, sout, peper en suiker by. Verminder die hitte en laat kook vir 10 minute.
Voeg die bone by en kook tot die dis goed warm is.
|
|
|